lantaan [boodskap #131631] |
Sun, 14 June 2020 20:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lantaan
Afbreking: lan•taan
Selfstandige naamwoord: lantaan
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool La en atoomgetal 57.
Gebruik:
• Lantaan is 'n silwerig-wit metallieke element en is smeebaar, rekbaar en sag genoeg dat 'n mens dit met 'n mes kan sny.
Afgelei:
• lantaanatoom
• lantaanbromied
• lantaankarbonaat
• lantaanoksied
Vertaling:
Engels: lanthanium
Nederlands: lanthanium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|