niobium [boodskap #131614] |
Sun, 14 June 2020 18:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
niobium
Afbreking: ni•o•bi•um
Selfstandige naamwoord: niobium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Nb en atoomgetal 41.
Gebruik:
• Niobium is 'n seldsame sagte, grys, pletbare oorgangsmetaal wat in die mineraal kolumbiet aangetref word en word in verskeie legerings gebruik.
Afgelei:
• niobiumatoom:
• niobiumchloried
• niobiumsuur
Vertaling:
Engels: niobium
Nederlands: niobium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|