Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kosbaar
kosbaar [boodskap #131607] Sun, 14 June 2020 16:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kosbaar
Afbreking: kos•baar


Byvoeglike naamwoord: kosbaar
Vergrotende trap: kosbaarder
Oortreffende trap: kosbaarste
Attributief: kosbare
Partitief: kosbaars

Betekenis:
• Iets wat baie kos.
• Iets wat groot waarde het.

Gebruik:
• Die juwele is baie kosbaar.
• Ek het jou lief en jy is vir my kosbaar.

Sinoniem:
• duur
• waardevol

Antoniem:
• goedkoop
• waardeloos

Afgelei:
• kosbaarheid

Vertaling:
Engels: expensive, costly; valuable, precious
Nederlands: kostbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neutraal
Volgende onderwerp: konserwatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:06:25 UTC 2025