inhalig [boodskap #131604] |
Sun, 14 June 2020 11:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inhalig
Afbreking: in•ha•lig
Byvoeglike naamwoord: inhalig
Vergrotende trap: inhaliger
Oortreffende trap: inhaligste
Attributief: inhalige
Betekenis:
• Om soveel as moontlik in die hande te probeer kry.
Gebruik:
• Vir die inhalige bankier was sy groot bonus nie genoeg gewees nie.
Sinoniem:
• gierig
• hebsugtig
• suinig
Antoniem:
• vrygewig
Afgelei:
• inhaligheid
Vertaling:
Engels: greedy, covetous, grasping, avaricious
Nederlands: inhalig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|