Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stokperdjie
stokperdjie [boodskap #131602] Sun, 14 June 2020 10:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stokperdjie.
'n Stokperdjie.
stokperdjie
Afbreking: stok•perd•jie
Samestelling: stok + perd + -jie


Selfstandige naamwoord: stokperdjie
Meervoud: stokperdjies

Betekenis:
• Speelding waarmee kinders perdry.
• (figuurlik) Tydverdryf wat vir genot en ontspanning beoefen word.

Gebruik:
• Ek wil 'n stokperdjie vir my verjaarsdag hê.
• Kookkuns is vir sommige mense 'n stokperdjie, 'n uitdaging en 'n bron van groot tevredenheid.

Vertaling:
Engels: hobby-horse; hobby, fad
Nederlands: stokpaardje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stiksienig
Volgende onderwerp: ondraaglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:29:20 UTC 2025