volop [boodskap #131598] |
Sun, 14 June 2020 09:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volop
Afbreking: vol•op
Byvoeglike naamwoord: volop
Vergrotende trap: volopper
Oortreffende trap: volopste
Attributief: volop
Betekenis:
• In ruim mate.
Gebruik:
• Wie volop saai, sal volop maai.
Spreekwoord:
• Die een dag volop, die ander dag skoon op. [Spandabelrig wees.]
• Vandag volop, môre skoon op. [Gesê van mense wat oordadig lewe sonder sorg vir die toekoms.]
Sinoniem:
• algemeen
• baie
• kwistig
• oorvloedig
• ruimskoots
• ryklik
• talryk
Antoniem:
• skaars
Vertaling:
Engels: plentyful, abundance
Nederlands: talrijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|