Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seleen
seleen [boodskap #131595] Sun, 14 June 2020 09:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seleen
Afbreking: se•leen


Selfstandige naamwoord: seleen
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Se en atoomgetal 34.

Gebruik:
Seleen is 'n toksiese nie-metaal wat chemies verwant is aan swael en tellurium.

Sinoniem:
• selenium

Afgelei:
• seleenaanvulling
• seleenatoom
• selenied
• seleentekort

Vertaling:
Engels: selenium
Nederlands: seleen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arseen
Volgende onderwerp: broom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:30:34 UTC 2025