Re: Gloudina op NG? [boodskap #12952] |
Fri, 27 February 1998 00:00 |
Atlas`
Boodskappe: 25 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo daar
Ek het nou al talle boodskappe gelees wat duidelik reaksies was op wat
Gloudina gesê. MAAR ek sien nooit die oorspronklike artikels wat deur
Gloudina geskryf is nie? Hoekom kan my nuus "server" nie haar
boodskappe optel nie en wat is die oplossing? Dis is nie eintlik dat
ek spesifiek haar artikels wil lees nie, maar ek neem aan dat ek
seker baie ander oorspronklike artikels van ander ook so mis.
Enige raad?
Atlas`
============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
|
|
|