Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mangaan
mangaan [boodskap #131588] Sun, 14 June 2020 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mangaan
Afbreking: man•gaan


Selfstandige naamwoord: mangaan
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Mn en atoomgetal 25.

Gebruik:
Mangaan is 'n gryswit metaal wat soos yster lyk.

Afgelei:
• mangaanaarde
• mangaanatoom
• mangaanerts
• mangaanhoudend
• mangaaninhoud
• mangaanstaal
• mangaansuur
• mangaanyster

Vertaling:
Engels: manganese
Nederlands: mangaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chroom
Volgende onderwerp: kobalt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:35:35 UTC 2025