| chroom [boodskap #131587] |
So., 14 Junie 2020 08:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25881 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
chroom
Afbreking: chroom
Selfstandige naamwoord: chroom
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Cr en atoomgetal 24.
Gebruik:
• Chroom is 'n harde, staalgrys oorgangsmetaal wat tot 'n hoë glans gepoleer kan word en 'n hoë weerstand teen korrosie het.
Afgelei:
• chroomerts
• chroomlaag
• chroomoksied
• chroomneerslag
• chroomplatering
• chroomverbinding
• verchroom
Vertaling:
Engels: chromium
Nederlands: chroom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|