Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chroom
chroom [boodskap #131587] Sun, 14 June 2020 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
chroom
Afbreking: chroom


Selfstandige naamwoord: chroom
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cr en atoomgetal 24.

Gebruik:
Chroom is 'n staalgrys, harde, blink metaal wat 'n hoë glans verkry met polering, smelt met moeite en vlek met tyd.

Afgelei:
• chroomlaag
• chroomoksied
• chroomneerslag
• chroomverbinding
• verchroom

Vertaling:
Engels: chromium
Nederlands: chroom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vanadium
Volgende onderwerp: mangaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:07:25 UTC 2025