kalium [boodskap #131582] |
Sun, 14 June 2020 08:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kalium
Afbreking: ka•li•um
Selfstandige naamwoord: kalium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool K en atoomgetal 19.
Gebruik:
• Kalium is 'n sagte, silwerwit metaalagtige alkalimetaal wat natuurlik in verbinding met ander elemente voorkom, in seewater en baie ander minerale.
Afgelei:
• kaliumatoom
• kaliumchloraat
• kaliumchloried
• kaliumdamp
• kaliumgehalte
• kaliumhidroksied
• kaliumkarbonaat
• kaliumnitraat
• kaliumpermanganaat
• kaliumsout
• kaliumuurwerke
• kaliumverbinding
Vertaling:
Engels: potassium
Nederlands: kalium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|