fosfor [boodskap #131578] |
Sun, 14 June 2020 08:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fosfor
Afbreking: fos•for
Selfstandige naamwoord: fosfor
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool P en atoomgetal 15.
Gebruik:
• Fosfor is 'n multivalente, nie-metaal van die stikstofgroep en word dikwels gevind in anorganiese fosfaatrotse asook in alle lewendige selle.
Afgelei:
• fosforagtig
• fosforbrons
• fosfordamp
• fosforesseer
• fosforessensie
• fosforesserend
• fosforhoudend
• fosfories
• fosforiet
• fosforpentoksied
• fosforsuur
• fosfortrioksied
• fosforverbinding
• fosforvergiftiging
Vertaling:
Engels: phosphorus
Nederlands: fosfor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|