Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » natrium
natrium [boodskap #131574] So., 14 Junie 2020 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
natrium
Afbreking: na•tri•um


Selfstandige naamwoord: natrium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Na en atoomgetal 11.

Gebruik:
Natrium is 'n sagte, wasagtige, silwerwit, reaktiewe metaal wat tot die alkalimetale behoort en volop in natuurlike stowwe, veral haliet, voorkom.

Afgelei:
• natriumarseniet
• natriumbikarbonaat
• natriumchloride
• natriumchloried
• natriumhidroksied
• natriumhoudend
• natriumkarbonaat
• natriumnitraat
• natriumnitriet
• natriumsulfaat

Vertaling:
Engels: sodium
Nederlands: natrium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neon
Volgende onderwerp: magnesium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 15:57:28 UTC 2026