natrium [boodskap #131574] |
Sun, 14 June 2020 07:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
natrium
Afbreking: na•tri•um
Selfstandige naamwoord: natrium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Na en atoomgetal 11.
Gebruik:
• Natrium is 'n sagte, wasagtige, silwerwit, reaktiewe metaal wat aan die alkalimetale behoort en kom in oorvloed in natuurlike stowwe (veral haliet) voor.
Afgelei:
• natriumarseniet
• natriumbikarbonaat
• natriumchloride
• natriumchloried
• natriumhidroksied
• natriumhoudend
• natriumkarbonaat
• natriumkarbonaatoplossing
• natriumnitraat
• natriumnitriet
• natriumsulfaat
Vertaling:
Engels: sodium
Nederlands: natrium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|