neon [boodskap #131573] |
Sun, 14 June 2020 07:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neon
Afbreking: ne•on
Selfstandige naamwoord: neon
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ne en atoomgetal 10.
Gebruik:
• Neon is 'n kleurlose, byna inerte edelgas, maar straal 'n kenmerkende rooi gloed uit wanneer dit in neonlampe gebruik word.
Afgelei:
• neonboog
• neonbuis
• neonkleur
• neonlamp
• neonlig
• neonverligting
Vertaling:
Engels: neon
Nederlands: neon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|