stikstof [boodskap #131570] |
Sat, 13 June 2020 20:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stikstof
Afbreking: stik•stof
Selfstandige naamwoord: stikstof
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool N en atoomgetal 7.
Gebruik:
• Stikstof is normaalweg 'n kleurlose, reuklose, smaaklose en meestal taamlik onreaktiewe diatomiese nie-metaal gas.
Vertaling:
Engels: nitrogen
Nederlands: stikstof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|