Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » helium
helium [boodskap #131566] Sat, 13 June 2020 20:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
helium
Afbreking: he•li•um


Selfstandige naamwoord: helium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool He en atoomgetal 2.

Gebruik:
Helium is 'n kleurlose, reuklose, smaaklose chemiese element en een van die edelgasse in die periodieke tabel van elemente.

Afgelei:
• heliumbalon

Vertaling:
Engels: helium
Nederlands: helium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amerikium
Volgende onderwerp: litium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 22:09:34 UTC 2025