gnosis [boodskap #131561] |
Sat, 13 June 2020 20:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gnosis
Afbreking: gno•sis
Selfstandige naamwoord: gnosis
Meervoud: –
Betekenis:
• Diepere kennis aangaande godsdienstige waarhede.
Gebruik:
• Gnosis is die verwerwing van insig oor die oorsprong, huidige situasie en die bestemming van die mens.
Afgelei:
• gnostici
• gnosties
• gnostikus
• gnostisisme
Vertaling:
Engels: gnosis
Nederlands: gnosis
Nota:
• Afgelei van die Griekse woord γνῶσις (gnosis) wat "kennis" beteken.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|