Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegvreet
wegvreet [boodskap #131557] Sat, 13 June 2020 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegvreet
Afbreking: weg•vreet
Samestelling: weg + vreet


Werkwoord: vreet weg, wegvreet
Verlede tyd: het weggevreet

Betekenis:
• Deur invreting aftakel of laat verdwyn.

Gebruik:
• Moenie vir julle hier op aarde skatte bymekaarmaak waar mot en roes dit wegvreet en diewe inbreek en roof nie. [Matteus 6:19]

Sinoniem:
• erodeer
• inbyt
• korrodeer
• verteer
• uitvreet
• wegkalwe

Afgelei:
• wegvreting

Vertaling:
Engels: to corrode
Nederlands: wegvreten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knyp
Volgende onderwerp: grondves
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 21:41:33 UTC 2025