bollemakiesie [boodskap #131552] |
Sat, 13 June 2020 13:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bollemakiesie
Afbreking: bol•le•ma•kie•sie
Selfstandige naamwoord: bollemakiesie
Meervoud: bollemakiesies
Betekenis:
• 'n Sprong waar die lyf oor die kop beweeg; gat oor kop slaan.
Gebruik:
• Die gimnas het 'n ongelooflike driedubbele bollemakiesie uitgevoer.
Wisselvorm:
• bolmakiesie
Afgelei:
• bollemakiesieslanery
Verwant:
• flik-flak
• salto
• wawiel
Vertaling:
Engels: summersault, head over heels
Nederlands: koprol, salto
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|