verenig [boodskap #131549] |
Fri, 12 June 2020 11:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verenig
Afbreking: ver•en•ig
Werkwoord: verenig
Verlede tyd: het verenig
Teenwoordige deelwoord: verenigende
Betekenis:
• Afsonderlike dele tot 'n geheel saamsnoer.
Gebruik:
• Dit is tyd dat ons saamstaan en onder een vaandel verenig.
Sinoniem:
• amalgameer
• byeenbring
• byeenkom
• saamsnoer
• saamsmelt
• versmelt
Verwant:
• verenigde
• vereniging
Vertaling:
Engels: to unite, merge, amalgamate, combine, join
Nederlands: verenigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|