sitplek [boodskap #131547] |
Thu, 11 June 2020 19:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sitplek
Afbreking: sit•plek
Samestelling: sit + plek
Selfstandige naamwoord: sitplek
Meervoud: sitplekke
Verkleinwoord: sitplekkie
Meervoud van verkleining: sitplekkies
Betekenis:
• Plek waar mens kan sit.
Gebruik:
• Hou vir my 'n sitplek.
• Die teater het meer as 'h duisend sitplekke.
Antoniem:
• staanplek
Hiponiem:
• bestuurdersitplek
• passasiersitplek
Afgelei:
• sitplekgordel
• sitplekoortreksel
• sitplekplasing
Vertaling:
Engels: seat, a place to sit
Nederlands: zitplaats
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|