Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » 'n S Hofmeyer rympie
'n S Hofmeyer rympie [boodskap #12929] Thu, 26 February 1998 00:00
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Senior Lid
Soos Gloudina sal ek nou ook maar hier 'n stukkie letterkunde aanhaal wat
ek op die net teegekom het. Ek is nie so fliks soos sy om dit oor te tik
nie - cut en paste is vinniger!

Die Bobbit-rympie:

amperstamper
handvolknater
laglagslaghom
bokkapater
hyvrablyvra
isjylaf
?????
sysêblysê
tjoeftjafaf
amperstamper
stompsteriel
inniebosse
lêhompiel
soekomsoekom
doekhomsaf
tjoeftjaf
tjoeftjaf
tjoeftjaf
af
- Steve Hofmeyer

--
Nico
("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)
Vorige onderwerp: Uit "Raka" deur N.P. VAN WYK LOUW
Volgende onderwerp: "Dro"e Lente" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 01:49:57 UTC 2024