kwelpunt [boodskap #131538] |
Thu, 11 June 2020 09:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwelpunt
Afbreking: kwel•punt
Samestelling: kwel + punt
Selfstandige naamwoord: kwelpunt
Meervoud: kwelpunte
Verkleinwoord: kwelpuntjie
Meervoud van verkleining: kwelpuntjies
Betekenis:
• 'n Saak wat pla; moeilike probleem wat nog nie heeltemal opgelos is nie.
Gebruik:
• Die Springbokke se groot kwelpunt is steeds hul skrums.
Verwant:
• knelpunt
Vertaling:
Engels: problem, bottleneck
Nederlands: kwelpunt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|