Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koeksister
koeksister [boodskap #131537] Thu, 11 June 2020 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koeksister
Afbreking: koek•sis•ter


Selfstandige naamwoord: koeksister
Meervoud: koeksisters
Verkleinwoord: koeksistertjie
Meervoud van verkleining: koeksistertjies

Betekenis:
• Tradisionele soet Afrikaanse lekkerny van gevlegte repe koekdeeg en stroop wat in olie gebak is.

Gebruik:
• Bak die koeksister in diepolie by 190 °C tot 'n ligbruin kleur aan beide kante verkry word.

Sinoniem:
• boerkaiing (Oudshoorn)
• koekmakranka (Oos-Kaap)
• stroopstroppie

Spelfout:
• koeksuster

Verwant:
• koesister

Vertaling:
Engels: koeksister, sugar-dumpling, deep-fried doughnut dipped in syrup
Nederlands: koeksister

Nota:
• Samestelling van "koek" en "sister", wat waarskynlik na sisser (die sis soos dit bak) verwys.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alledaags
Volgende onderwerp: kwelpunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 21:48:49 UTC 2025