alledaags [boodskap #131535] |
Wed, 10 June 2020 18:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alledaags
Afbreking: al•le•daags
Uitspraak: /ˌa.ləˈdɑːχs/
Byvoeglike naamwoord: alledaags
Attributief: alledaagse
Betekenis:
• Heel normaal en gewoon; wat gereeld voorkom of gebeur.
Gebruik:
• Om mekaar te soen kan maklik alledaags en vanselfsprekend word.
Sinoniem:
• verveling
Antoniem:
• buitengewoon
• seldsaam
• uitsonderlik
Afgelei:
• alledaagsheid
• alledaagshede
Spelfout:
• allerdaags
Vertaling:
Engels: commonplace, ordinary, usual
Nederlands: alledaags
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|