tydig [boodskap #131534] |
Wed, 10 June 2020 18:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tydig
Afbreking: ty•dig
Byvoeglike naamwoord: tydig
Vergrotende trap: tydiger
Oortreffende trap: tydigste
Attributief: tydige
Betekenis:
• Op die regte oomblik; net betyds vir 'n bepaalde doel.
Gebruik:
• Die tydige ingryping van die polisie het ons lewens gered.
Antoniem:
• ontydig
Afgelei:
• tydigheid
Vertaling:
Engels: timely, seasonable
Nederlands: tijdig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|