Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolporteer
kolporteer [boodskap #131528] Wed, 10 June 2020 11:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kolporteer
Afbreking: kol•por•teer


Werkwoord: kolporteer
Verlede tyd: het gekolporteer

Betekenis:
• Van huis tot huis verkoop of stemme werf.

Gebruik:
• Daar word van lede verwag om met hierdie boeke te kolporteer en die waarheid te versprei na diegene wat andersins nooit verlig sou word nie.

Afgelei:
• kolporteur
• kolportasie

Vertaling:
Engels: to peddle, sell door-to-door, canvass
Nederlands: colporteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerwolf
Volgende onderwerp: stampvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 21:45:57 UTC 2025