Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motorhawe
motorhawe [boodskap #131520] Di, 09 Junie 2020 12:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
motorhawe
Afbreking: mo•tor•ha•we
Samestelling: motor + hawe


Selfstandige naamwoord: motorhawe
Meervoud: motorhawens

Betekenis:
• Herstelplek vir motors.

Gebruik:
• Die stukkende kar word na die motorhawe gesleep.

Sinoniem:
• garage

Vertaling:
Engels: garage
Nederlands: motorhawe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: damwal
Volgende onderwerp: toffie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 07:37:46 MGT 2024