damwal [boodskap #131519] |
Di, 09 Junie 2020 11:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
damwal
Afbreking: dam•wal
Samestelling: dam + wal
Selfstandige naamwoord: damwal
Meervoud: damwalle
Verkleinwoord: damwalletjie
Meervoud van verkleining: damwalletjies
Betekenis:
• Die wal van 'n dam; waterkering van 'n studam.
Gebruik:
• 'n Bewer bou 'n damwalle in die rivier.
Vertaling:
Engels: embankment, barrage, dam, dike
Nederlands: damwal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|