| wekker [boodskap #131517] |
Di., 09 Junie 2020 11:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Wekker.
wekker
Afbreking: wek•ker
Selfstandige naamwoord: wekker
Meervoud: wekkers
Verkleinwoord: wekkertjie
Meervoud van verkleining: wekkertjies
Betekenis:
• Apparaat met 'n horlosie wat op 'n vooraf gestelde tyd 'n geluid maak om iemand te waarsku of wakker te maak.
Gebruik:
• Ek het my wekker gestel om môreoggend 'n halfuur vroeër op te staan.
Vertaling:
Engels: alarm, alarmclock
Nederlands: wekker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|