Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loei
loei [boodskap #131514] Di, 09 Junie 2020 09:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loei
Afbreking: loei


Werkwoord: loei
Verlede tyd: het geloei
Teenwoordige deelwoord: loeiend, loeiende

Betekenis:
• 'n Uitgerekte klaende geluid, soos die van 'n sirene of 'n koei wat bulk.

Gebruik:
• Die wind loei deur die bome.
• Toe die alarm begin loei, het die rowers gevlug.

Afgelei:
• loeiend
• loeiende

Vertaling:
Engels: to low, moo, roar
Nederlands: loeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steekproef
Volgende onderwerp: spens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 08:31:06 MGT 2024