Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » steekproef
steekproef [boodskap #131513] Di., 09 Junie 2020 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
steekproef
Afbreking: steek•proef
Uitspraak: /ˈstɪə̯k.pruf/


Selfstandige naamwoord: steekproef
Meervoud: steekproewe
Verkleinwoord: steekproefie
Meervoud van verkleining: steekproefies

Betekenis:
• 'n Seleksie of subgroep wat ondersoek word, sodat die eienskappe van 'n groter groep bepaal kan word.

Gebruik:
• Die beste steekproef is een waar die individue lukraak gekies word sodat die resultate onpartydig kan wees.

Sinoniem:
• monster

Vertaling:
Engels: sample, spot check
Nederlands: steekproef

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: esteties
Volgende onderwerp: loei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 01:03:10 UTC 2025