esteties [boodskap #131512] |
Di, 09 Junie 2020 08:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
esteties
Afbreking: e•ste•ties
Byvoeglike naamwoord: esteties
Attributief: estetiese
Betekenis:
• Mooi en smaakvol; kunssinnig; artistiek.
Gebruik:
• Die positiewe invloed van esteties bevredigende geboue kan nie onderskat word nie.
Antoniem:
• onesteties
Verwant:
• estetika
• estetikus
Vertaling:
Engels: aesthetic
Nederlands: esthetisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|