vuurmaakhout [boodskap #131510] |
Ma, 08 Junie 2020 21:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vuurmaakhout
Afbreking: vuur•maak•hout
Samestelling: vuur + maak + hout
Selfstandige naamwoord: vuurmaakhout
Meervoud: vuurmaakhoute
Verkleinwoord: vuurmaakhoutjie
Meervoud van verkleining: vuurmaakhoutjies
Betekenis:
• Hout waarmee vuur gemaak word.
Gebruik:
• Versamel vir ons vuurmaakhout sodat ons kan braai.
Sinoniem:
• brandhout
Vertaling:
Engels: firewood
Nederlands: brandhout
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|