gelykmatig [boodskap #131501] |
So, 07 Junie 2020 20:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelykmatig
Afbreking: ge•lyk•ma•tig
Byvoeglike naamwoord: gelykmatig
Vergrotende trap: gelykmatiger
Oortreffende trap: gelykmatigste
Attributief: gelykmatige
Betekenis:
• Orals/altyd dieselfde; sonder onreëlmatighede; sonder uitskieters.
Gebruik:
• Die poolstreke se temperatuur is deur die jaar gelykmatig.
• Slegs iemand met 'n gelykmatige karakter kan gelykmatig goed presteer.
Sinoniem:
• egaal
• egalig
• gelykmoedig
Antoniem:
• ongelykmatig
Afgelei:
• gelykmatigheid
Vertaling:
Engels: equable, uniform, even, unruffled
Nederlands: gelijkmatig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|