turboskroef [boodskap #131495] |
Sa, 06 Junie 2020 17:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
turboskroef
Afbreking: tur•bo•skroef
Samestelling: turbo + skroef
Selfstandige naamwoord: turboskroef
Meervoud: turboskroewe
Verkleinwoord: turboskroefie
Meervoud van verkleining: turboskroefies
Betekenis:
• 'n Turbine-enjin, soos die wat 'n vliegtuig se skroef aandryf.
Gebruik:
• 'n Turboskroef het 'n luginlaat, gaskompressor, ontbrandingskamer, turbine en uitlaatspuitstuk.
Vertaling:
Engels: turboprop
Nederlands: turboprop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|