Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gifbeker
gifbeker [boodskap #131490] Sa, 06 Junie 2020 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gifbeker
Afbreking: gif•be•ker
Samestelling: gif + beker


Selfstandige naamwoord: gifbeker
Meervoud: gifbekers
Verkleinwoord: gifbekertjie
Meervoud van verkleining: gifbekertjies

Betekenis:
• 'n Beker met gif, soos dié wat as 'n vorm van doodstraf gedrink moes word.

Gebruik:
• Die gifbeker van Brittanje se Brexit is nog lank nie leeg nie.

Vertaling:
Engels: lethal goblet
Nederlands: gifbeker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klag
Volgende onderwerp: koets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 08:29:16 MGT 2024