Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klag
klag [boodskap #131489] Sa, 06 Junie 2020 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klag
Afbreking: klag


Selfstandige naamwoord: klag, klagte
Meervoud: klagte, klagtes
Verkleinwoord: klaggie, klagtetjie
Meervoud van verkleining: klaggies, klagtetjies

Betekenis:
• (juridies) 'n Aanklag of beskuldiging.
• Uiting van pyn of smart.

Gebruik:
• Ek wil 'n klag teen die maatskappy indien.
• Ongeag hoe siek hy is, sal mens nooit 'n klag oor sy lippe hoor nie.

Wisselvorm:
• klagte

Sinoniem:
• aantyging
• beskuldiging
• bewering
• geklaag
• grief

Afgelei:
• klagbrief
• klagskrif
• klagstaat

Vertaling:
Engels: complaint, accusation, charge; lamentation
Nederlands: klacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knal
Volgende onderwerp: gifbeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 08:50:12 MGT 2024