| wesp [boodskap #131485] |
Sa., 06 Junie 2020 09:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Wesp.
wesp
Afbreking: wesp
Selfstandige naamwoord: wesp
Meervoud: wespe
Verkleinwoord: wespetjie
Meervoud van verkleining: wespetjies
Betekenis:
• 'n Swart-geel gestreepte insek met gevliesde vlerke.
Gebruik:
• Die gif van Brasiliaanse wesp kan kankerselle dood.
Sinoniem:
• perdeby (meer algemeen)
Afgelei:
• wespsoort
Vertaling:
Engels: wasp
Nederlands: wesp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|