oorgevoelig [boodskap #131480] |
Vr, 05 Junie 2020 12:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorgevoelig
Afbreking: oor•ge•voe•lig
Samestelling: oor + gevoelig
Byvoeglike naamwoord: oorgevoelig
Attributief: oorgevoelige
Betekenis:
• Oormatig gevoelig; te sensitief.
• Oormatig reageer; allergies wees.
Gebruik:
• 'n Mens moenie oorgevoelig wees vir negatiewe aanmerkings van die klomp nie.
• Soms is die dunderm oorgevoelig vir seker voedingstowwe, wat tot ongemak kan lei.
Sinoniem:
• emosioneel
• fyngevoelig
• hipersensitief
• liggeraak
• oorsensitief
Antoniem:
• ongevoelig
Afgelei:
• oorgevoeligheid
• oorgevoeligheidsiekte
Vertaling:
Engels: over-sensitive, hypersensitive
Nederlands: overgevoelig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|