looi [boodskap #131478] |
Do, 04 Junie 2020 19:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
looi
Afbreking: looi
Werkwoord: looi
Verlede tyd: het gelooi
Verlede deelwoord: gelooide
Betekenis:
• Om die vel van 'n dier tot leer te verwerk.
• Om te slaan; pak gee; staf uitdeel.
Gebruik:
• Sy pa het hom geleer om velle te looi en te brei.
• Jou pa gaan jou looi as jy perskes steel.
Sinoniem:
• afransel
• foeter
• slaan
• wiks
Afgelei:
• looibas
• looier
• looiery
• looikuip
• looistof
• uitlooi
Vertaling:
Engels: to tan; to bash, hit
Nederlands: looien; slaan, treffen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|