Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » entstof
entstof [boodskap #131477] Do, 04 Junie 2020 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Entstof teen pokke.
Entstof teen pokke.
entstof
Afbreking: ent•stof
Samestelling: ent + stof
Uitspraak: /ˈɛnt.stɔf/


Selfstandige naamwoord: entstof
Meervoud: entstowwe

Betekenis:
• 'n Preparaat van dooie of verswakte mikro-organismes wat gebruik word om weerstand (immuniteit) teen 'n bakteriële of virale siekte op te bou.

Gebruik:
• Die wêreld wag op 'n entstof wat beskerming teen COVID-19 sal bied, maar dié proses sal nagenoeg 18 maande duur.
• Die entstof veroorsaak 'n immuunrespons sonder om die nemer daarvan siek te maak.

Sinoniem:
• serum
• vaksine

Vertaling:
Engels: vaccine
Nederlands: vaccine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurbring
Volgende onderwerp: looi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 08:39:41 MGT 2024