pierewaai [boodskap #131473] |
Wed, 03 June 2020 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pierewaai
Afbreking: pie•re•waai
Werkwoord: pierewaai
Verlede tyd: het gepierewaai
Betekenis:
• Om te jol en te rinkink.
• Swierig pronk.
Gebruik:
• Saans sluip hy uit die klooster uit om saam met die meisies te pierewaai.
• 'n Witborskraai sit op 'n tak en pierewaai.
Sinoniem:
• jol
• fuif
• kattemaai
• kerjakker
• rinkink
Verwant:
• pierewaaier
Vertaling:
Engels: to go on a spree, lark about, live it up
Nederlands: pierewaaien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|