Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flodderkous
flodderkous [boodskap #131472] Wed, 03 June 2020 13:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
flodderkous
Afbreking: flod•der•kous


Selfstandige naamwoord: flodderkous
Meervoud: flodderkouse
Verkleinwoord: flodderkousie
Meervoud van verkleining: flodderkousies

Betekenis:
• 'n Baie slordige mens, veral 'n vrou.

Gebruik:
• Sy is 'n regte flodderkous.

Wisselvorm:
• slodderkous

Sinoniem:
• lunsriem
• slet
• slons

Vertaling:
Engels: dowdy
Nederlands: flodderkous

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kanovaart
Volgende onderwerp: pierewaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 16:52:27 UTC 2025