Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruiptrekker
kruiptrekker [boodskap #131469] Wed, 03 June 2020 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stootskraper as voorbeeld van 'n kruiptrekker.
'n Stootskraper as voorbeeld van 'n kruiptrekker.
Die rusperbande van 'n kruiptrekker.
Die rusperbande van 'n kruiptrekker.
kruiptrekker
Afbreking: kruip•trek•ker
Samestelling: kruip + trekker


Selfstandige naamwoord: kruiptrekker
Meervoud: kruiptrekkers
Verkleinwoord: kruiptrekkertjie
Meervoud van verkleining: kruiptrekkertjies

Betekenis:
• 'n Voertuig met rusperbande (kettingwiele), soos 'n tenk of 'n stootskraper.

Gebruik:
• 'n Stootskraper is 'n kruiptrekker met 'n metaalplaat of -bak wat groot hoeveelhede materiaal kan verskuif.

Vertaling:
Engels: continuous track, caterpillar
Nederlands: rupsband

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: iesegrimmig
Volgende onderwerp: sif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 16:57:01 UTC 2025