knorrig [boodskap #131467] |
Tue, 02 June 2020 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knorrig
Afbreking: knor•rig
Byvoeglike naamwoord: knorrig
Vergrotende trap: knorriger
Oortreffende trap: knorrigste
Attributief: knorrige
Betekenis:
• Gedurig ontevrede, moeilik en buierig.
Gebruik:
• Die ou brombeer was vandag weer in 'n knorrige bui.
Sinoniem:
• brommerig
• iesegrimmig
• nukkerig
• onaangenaam
• pruttelend
Afgelei:
• knorrigheid
Vertaling:
Engels: grumpy, grumbling, peevish, testy, surly
Nederlands: knorrig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|