Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » iglo
iglo [boodskap #131466] Tue, 02 June 2020 10:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Iglo's
Iglo's
iglo
Afbreking: ig•lo


Selfstandige naamwoord: iglo, igloe
Meervoud: iglo's, igloes
Verkleinwoord: iglo'tjie, igloetjie
Meervoud van verkleining: iglo'tjies, igloetjies

Betekenis:
• Hut van ysblokke deur Inuïte (Eskimo's) gebou.

Gebruik:
• Temperature buite die iglo kan tot -45 °C daal, terwyl dit binne-in die iglo tussen -7 en 16 °C wissel, bloot deur die verwarming van liggaamlike hitte.

Wisselvorm:
• igloe

Sinoniem:
• Eskimohut
• sneeuhut
• yshuis

Vertaling:
Engels: igloo
Nederlands: iglo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oortuiging
Volgende onderwerp: knorrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 17:01:02 UTC 2025