Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hamster
hamster [boodskap #131464] Mon, 01 June 2020 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hamster.
'n Hamster.
hamster
Afbreking: ham•ster


Selfstandige naamwoord: hamster
Meervoud: hamsters
Verkleinwoord: hamstertjie
Meervoud van verkleining: hamstertjies

Betekenis:
• Klein knaagdiertjie wat as huisdier aangehou kan word.

Gebruik:
• My maatjie het 'n hamster vir haar verjaarsdag gekry.

Vertaling:
Engels: hamster
Nederlands: hamster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rysmier
Volgende onderwerp: oortuiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 17:03:27 UTC 2025